Bespreking:Opkoms van Japan as Wêreldmoondheid
Jongste opmerking: 14 jaar gelede deur Suidpunt in onderwerp Taal
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Opkoms van Japan as Wêreldmoondheid-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Opkoms van Japan as Wêreldmoondheid
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Taal
wysigNeerlaag -> Nederlaag? Arno (kontak) 14:21, 18 November 2010 (UTC)
Die bron, wat in die Publieke Domein is, gee die woord neerlaag. Volgens die HAT is neerlaag en nederlaag om't ewe = albei is afleidings van die Duitse Niederlage = om oorwin te wees. Voel vry om te verander: Nederlaag is meer algemeen in omloop. Suidpunt (kontak) 15:50, 18 November 2010 (UTC)