Bespreking:Oscar Pistorius
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur DirkVE in onderwerp Verbind...
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Oscar Pistorius-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Oscar Pistorius
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Moordverdagte
wysigIs dit nou amptelik? In Duitsland gebruik ons die term Unschuldsvermutung. Kan 'n Gebruiker asb. 'n artikel oor Reeva Steenkamp skryf? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:17, 17 Februarie 2013 (UTC)
- Dis amptelik dat hy van moord aangekla is. Maar hy is definitief nie (/nog nie) skuldig bevind nie. Die artikel is reg om die term "na bewering" te gebruik. Groete. Naudefj (kontak) 17:50, 17 Februarie 2013 (UTC)
- Ja, dan maak dit sin! Nietemin is dit 'n tragedie... Sterkte! -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:10, 17 Februarie 2013 (UTC)
- Ja, is ook 'n tragedie, Afrikaner Reeva dood en lewe van Oscar voorby, groete uit Holland aan Suid-Afrika
Ensiklopedies?
wysigHierdie artikel is nou meer 'n koerantberig as 'n Ensiklopedie. Oesjaar
- Solank dit feitelik en akkuraat is, is dit seker nie 'n probleem nie. Ek vermoed die artikel gaan boaan die lys van mees geleesde artikels vir Februarie wees. Persoonlik is ek bly om te sien dis so noukeurig bygewerk. Groete. Naudefj (kontak) 06:46, 23 Februarie 2013 (UTC)
Verbind...
wysig.... met die anderstalige wikipedia. Daar is baie artikels oor hom! --41.150.234.3 19:15, 6 Februarie 2014 (UTC)
- Uitgevoer DirkVE (kontak) 19:27, 6 Februarie 2014 (UTC)