Bespreking:Perse
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Skuif
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Perse-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Perse
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skuif
wysigPerse is eintlik die regte naam (Pharos, HAT, AWS 2009), maar ek kry nie Persiërs hierheen geskuif nie. Burgert (kontak) 14:31, 18 September 2018 (UTC)
- Uitgevoer – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:42, 18 September 2018 (UTC)
- @Burgert Behr: jy benodig administrateursregte om oor 'n bestaande aanstuur te skuif, want die bestaande bladsy moet geskrap word om plek te maak vir die geskuifde bladsy se wysigingsgeskiedenis. Ek het eintlik gedink jy is reeds administrateur, maar let op jou naam staan nie op die lys nie. Mag ek jou maar nomineer? Dan sal jy in die vervolg onder andere hierdie tipe van verskuiwings kan doen asook ander aktiwiteite waarvoor jy administrateursregte benodig (skrap, versper, esv.) Ek dink jy sal vinnig goedgekeur word. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 22:45, 18 September 2018 (UTC)