Bespreking:Poolkoördinatestelsel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Poolkoördinatestelsel-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Poolkoördinatestelsel
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verwysings en vertaling
wysigDie verwysings moet nog bygevoeg word. Terloops, ek let op dat die toepassings op 'n ander plek in die artikel is as in die Engels - was dit die bedoeling? --Alias 13:18, 4 Februarie 2007 (UTC)
Ek sien ook nog 'n paar onvertaalde dele. --Alias 14:50, 4 Februarie 2007 (UTC)
Uitdaging
wysigAlhoewel ek dink dat die artikel heel netjies is, wonder ek hoe toeganklik dit is vir mense met beperkte kennis van wiskunde. Natuurlik moet 'n mens 'n sekere mate van voorafkennis aanvaar met die skryf van so-iets, maar ek wonder tog of mens dalk die inleiding so kan aanpas dat dit toeganklik is vir 'n hoërskoolkind, m.a.w. dat so iemand 'n goeie idee sal kan kry waaroor dit gaan al verstaan hulle miskien nog nie alles nie. Wat dink ander? Onredelik? --Alias 14:50, 4 Februarie 2007 (UTC)