Bespreking:Prosesfilosofie
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Sobaka in onderwerp Stroom van energie
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Prosesfilosofie-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Prosesfilosofie
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Stroom van energie
wysig..Deur die relatiwiteitsteorie en die verdere ontwikkeling ingevolge die kwantumteorie, kan ons die subatomiese werklikheid beskou as 'n stroom van energie ..
- Watter 'stroom van energie' bedoel jy? Kan jy 'n kwantumvoorbeeld gee? Jcwf (kontak) 14:31, 14 Januarie 2017 (UTC)
Het dit aangepas om aan te dui dat dit die mening is van Wildiers (volgens die Nederlandse Wiki). Kon nie die oorspronklike bron opspoor nie. Om in filosofie kwantiumteorie te gebruik bly volgens my ietwat gevaarlik. Maar duidelik skrik dit nie almal af nie! Sobaka (kontak) 17:46, 14 Januarie 2017 (UTC)