Bespreking:Ranger 5
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Vertaal asb. skets
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Ranger 5-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Ranger 5
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Vertaal asb. skets
wysigKan iemand dalk help en die skets se byskrifte na Afrikaans vertaal? Groete! Oesjaar (kontak) 18:50, 11 April 2022 (UTC)
- @Oesjaar: ek sal dit die naweek doen. Kan jy solank hier al die vertalings doen?
- | en | af |
- =========
- | Lunar capsule | Maankapsule |
- | Radar altimeter | Radarhoogtemeter |
- | Solar panels | Sonpanele |
- | Thermal shroud | Termiese mantel |
- | Midcourse motor |Middebaanmotor |
- | TV camera | TV-kamera |
- | High Gainantenna | Hoëwinsantenne |
- | Retrorocket | Truvuurpyl |
- | Omnidirectional antenna | Alomgerigte antenne |
- | Gamma-ray spectrometer |Gammastraal-spektrometer |