Bespreking:Reaktant
Jongste opmerking: 13 jaar gelede deur Jcwf in onderwerp Reagens?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Reaktant-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Reaktant
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Reagens?
wysigEk neem aan reaktant is van En. reactant afgelei - op skool is ons geleer van reagens. Kan beide gebruik word? — Adriaan (Bespreking • Bydraes) 07:19, 18 Maart 2011 (UTC)
- Goeie vraag! Die oorspronklike bydraer het dit 'n reaktant genoem en dit stem ooreen met die Nederlandse ekwivalent. Ek het ongelukkig nie nou toegang tot 'n woordeboek nie. Groete. Anoniem
- Reagens en reactant is in Nederlands (en Engels) nie dieselfde nie. 'n Reagens is 'n speciale reaktant wat gebruik word vir 'n test of so. Soos Lucas reagens om te sien of 'n alkohol primêr is of nie. Jcwf (kontak) 14:57, 18 Maart 2011 (UTC)