Bespreking:Brekingsindeks
(Aangestuur vanaf Bespreking:Refraksie-indeks)
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Jcwf in onderwerp Snellius
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Brekingsindeks-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Brekingsindeks
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Terminologie
wysigHallo Oesjaar. Ek twyfel of jy hulp nodig het met die terminologie, maar ek sien pas hierdie en dit het ook 'n termlys in aan die einde: http://learning.ufs.ac.za/GLG214_ON/Resources/2%20RESOURCES/2012%20Lectures/Afrikaans/Deel%20II-%20Fisiese%20ondersoek%20van%20minerale/Hoofstuk9a/xid-2179126_1.pdf Groete, Alias (kontak) 13:19, 6 November 2018 (UTC)
- Alias dankie vir dié! Ek was bevoorreg om al my tegniese studies in Afrikaans te kon doen en party van daai terminologieë is in my brein ingeprent en sal seker saam met my graf toe gaan! Dit is lekker om net seker te maak... Ouderdom! Groete! Oesjaar (kontak) 13:43, 6 November 2018 (UTC)
Snellius
wysigDie man heet Willebrord Snel van Royen of -in wetenskaplike Latyn- Snellius, nie Snell nie. Dis 'n Anglisisme. Jcwf (kontak) 19:08, 6 November 2018 (UTC)