Bespreking:Republiek van Kalifornië
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur JCIV in onderwerp Verbeterings
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Republiek van Kalifornië-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Republiek van Kalifornië
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Verbeterings
wysigJCIV, hierdie sin maak nie sin nie: As 'n oorlog tussen die Verenigde State en Meksiko meer waarskynlik gehad word, het die Amerikaanse ontdekkingsreisiger en politikus John Charles Fremont 'n opstand onder die Anglo-Amerikaanse setlaars in die streek georganiseer. Oesjaar (kontak) 09:17, 21 Mei 2013 (UTC)
- Is dit beter: Omdat 'n oorlog tussen die Verenigde State en Meksiko meer en meer waarskynlik geword het, het die Amerikaanse ontdekkingsreisiger en politikus John Charles Fremont 'n opstand onder die Anglo-Amerikaanse setlaars in die streek georganiseer.? Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:36, 21 Mei 2013 (UTC)
- Baie! Oesjaar