Bespreking:Rietvleidam
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Aliwal2012
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rietvleidam-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rietvleidam
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Aliwal, is die dam nie in die Sesmylspruit nie? Vra net... Oesjaar
- "The Rietvlei eventually flows into the Rietvlei Dam, which is situated within the Rietvlei Dam Nature Reserve."[1]. Groete. Anoniem
- Sover my kennis strek, is die Sesmylspruit en Hennopsrivier heelwat laer (skat omtrent 15km) stroomaf in Centurion. Aliwal2012 (kontak) 18:27, 11 Januarie 2013 (UTC)
- Oesjaar, nou gekyk, "Google Maps" ondersteun jou antwoord van Sesmylspruit, maar hul kan seker ook verkeerd wees? Aliwal2012 (kontak) 18:52, 11 Januarie 2013 (UTC)
- Sover my kennis strek, is die Sesmylspruit en Hennopsrivier heelwat laer (skat omtrent 15km) stroomaf in Centurion. Aliwal2012 (kontak) 18:27, 11 Januarie 2013 (UTC)