Bespreking:Russiese inval in Oekraïne sedert 2022
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Odriskelmac11 in onderwerp Onpartydigheid
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Russiese inval in Oekraïne sedert 2022-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Russiese inval in Oekraïne sedert 2022
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Onpartydigheid
wysigEk is nie 'n ondersteuner van Poetin nie, maar ek luister TV en begin twyfel aan die onpartydigheid van die artikel. 'n Mens moet dit lees teen die agtergrond van die agt jaar lange oorlog in Donbas. ~ Burgert (kontak) 18:21, 25 Februarie 2022 (UTC)
- Ek dink die artikel is nog heel goed. Ek het wel gesien dat vertaalde weergawes van wiki's soos die Russiese en Duitse wiki's ander insigte bring as die Engelse wiki. Dalk ook uit Duits of Russies probeer vertaal... Odriskelmac11 (kontak) 21:28, 25 Februarie 2022 (UTC)