Bespreking:Samestelling
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur K175 in onderwerp Hoekom 'n aanstuur?
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Samestelling-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Samestelling
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hoekom 'n aanstuur?
wysigHoekom is hierdie 'n aanstuur na die titelvorm met die hakkie? Ek besef samestelling kan iets anders beteken, maar ek sou reken hierdie is dalk die algemene betekenis. Die aanstuur soontoe bevestig dit. Kan ons die aanstuur omdraai, asb? (Sover ek weet kan slegs 'n administrateur hier uitvee en samestelling (taalkunde) hierheen skuif om dit te bewerkstellig. --Alias (kontak) 10:15, 27 September 2018 (UTC)
- @Alias: Uitgevoer – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 10:21, 27 September 2018 (UTC)