Bespreking:Siberiese Trappe

Pikriet, magnetiet, piriet, maghemiet, prikriete, maymechiete?

wysig

Ek het die woorde prikriete en maymechiete verander na pikriet en magnetiet, maar ek weet nie of dit reg is nie. 'n Mens kry ook goed soos piriet en maghemiet. Kan iemand dalk help? Burgert (kontak) 22:26, 25 Augustus 2019 (UTC)Beantwoord

Pikriet, magnetiet, piriet en maghemiet is definitief reg - daar is selfs Afrikaanse publikasies wat dit bevestig. Voyageur (kontak) 22:36, 25 Augustus 2019 (UTC)Beantwoord
Terug na "Siberiese Trappe"-bladsy.