Bespreking:Soemi-oblast
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Voyageur in onderwerp Naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Soemi-oblast-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Soemi-oblast
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Naam
wysigMy 1998 Afrikaans-atlas gebruik "Soemi" maar ook "Luhansk" en "Charkof". Dink julle die regte naam Soemi is? Groete :) Bezuidenhout (kontak) 14:05, 14 April 2014 (UTC)
- Die Deutsche Gesellschaft für Osteuropakunde e.V. in Berlyn gee dit in sy vakliteratuur en sy tydskrif Osteuropa (een van die mees gesaghebbende publikasies) as Sums'ka oblast' of Sums'ka weer. Hulle het blykbaar volledig oorgeskakel na die Oekraïense name. Op die oomblik kan ons nog nie verwag dat die algemene publiek vertroud is met inheemse Oekraïense name nie. Ek sou dus voorstel dat ons "Soemi-oblast" gebruik. --Voyageur (kontak) 15:25, 14 April 2014 (UTC)