Bespreking:Spegvink
Jongste opmerking: 6 jaar gelede deur Winstonza in onderwerp Sien ook
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Spegvink-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Spegvink
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Dié voël is nie regtig 'n vink nie, maar ek weet nie in watter ander kategorie ek hom moet sit nie. Hy is van dieselfde familie as die Goughstreepkoppie in dié kategorie. Hy is wat die Nederlanders 'n tangare noem, maar ek weet nie wat dit in Afrikaans is nie. Pharos se koningsvoël, maar die HAT en WAT sê 'n koningsvoël is iets anders. Winston (kontak) 12:30, 4 Maart 2018 (UTC)
- Plaas hom by die Goughstreepkoppie. Miskien kan jy in die artikel meld dat dit nie 'n ware vink is nie. Wil ju ookn nie asb die onderstaande Sien ook by jou artikels plaas nie? Ek weet jou voels is nie SA voels nie maar dit help net dat die mense verder kan skakel.
Sien ook
wysig- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Groete! Oesjaar (kontak) 13:00, 4 Maart 2018 (UTC)
- Ek sien Engels het hulle ook in en:Category:Finches. Ek sal maar 'n subkategorie vir darwinvinke maak. Sal die Sien ook nie verwarrend wees nie, want mense kan dink dis SA voëls? Winston (kontak) 13:23, 4 Maart 2018 (UTC)