Bespreking:Swellendam

Jongste opmerking: 4 jaar gelede deur Oesjaar in onderwerp MT Steyn


Slag van Muizenberg

wysig

Wanneer het die Slag van Muisenberg plaasgevind? Groete! Oesjaar (kontak) 17:36, 30 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

Aldus Muizenberg: Die Slag van Muizenberg was 'n klein, maar beslissende militêre aksie wat in Junie 1795 begin en drie maande later met die eerste Britse besetting van die Kaap geëindig het. K175 (bespreking | bydraes) 20:52, 30 Januarie 2018 (UTC)Beantwoord

MT Steyn

wysig

MT Steyn, staatspresident van die Vrystaatse Republiek, is nie in Swellendam gebore nie, maar naby Winburg in die Vrystaat. Sien Carel Schoeman se foto's van sy inhuldiging: Zoon des Lands. Sy pa is wel in Swellendam gebore.– Hierdie ongetekende kommentaar is deur Elica Joubert (BesprekingBydraes) gelewer.

Dankie vir jou oplettenheid, reggestel! Tik vier tilde's ~~~~ in, laaste ding wat jy doen, as jy boodskappe los en sien wat gebeur. Groete! Oesjaar (kontak) 07:34, 31 Januarie 2020 (UTC)Beantwoord
Terug na "Swellendam"-bladsy.