Bespreking:Tankwarivier
Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Omaramba
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Tankwarivier-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Tankwarivier
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Omaramba
wysig@AFM: wat is 'n omaramba? Die enigste ding wat ek kan vind is die Omaramba Vakansieoord. Maar dit sê nie wat 'n omaramba is nie. Groete. - Rooiratel (kontak) 08:28, 8 Februarie 2021 (UTC)
- In die noorde van Namibië is daar omurambas, breë sanderige rivierlope wat sytakke van die Kavango vorm, effens versink in die boomveld, waar jy meeste van die tyd egter geen water sien nie. Dat daar so iets in die Noord-Kaap is het ek ook nie geweet nie. JMK (kontak) 09:58, 8 Februarie 2021 (UTC)
- Dankie JMK. @AFM: is dit wat jy bedoel het met omaramba? - Rooiratel (kontak) 12:15, 8 Februarie 2021 (UTC)