Bespreking:Traagheidsmoment
Jongste opmerking: 11 jaar gelede deur Sobaka in onderwerp Engelse wikipedia artikel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Traagheidsmoment-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Traagheidsmoment
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Engelse wikipedia artikel
wysigEk sou graag die Engelse wikipedia blad 'moment of inertia' hierna wou laat verwys. Weet iemand dalk hoe om dit te doen?
-- Burnmeister (kontak) 15:26, 24 Februarie 2013 (UTC)
- Dis reeds gedoen, kliek op English links onder Ander Tale! Oesjaar (kontak) 15:47, 24 Februarie 2013 (UTC)
- Ek het gesien daar is 'n skakel na die Engelse blad, maar daar is nog nie een van die Engelse blad na die Afrikaanse een toe nie... hoe doen mens dit? Groete, B
-- Burnmeister (kontak) 13:58, 25 Februarie 2013 (UTC)
Gedoen Sobaka (kontak) 14:14, 25 Februarie 2013 (UTC)