Bespreking:Tsamma
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur JCIV
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Tsamma-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Tsamma
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die artikel handel oor Citrullus lanatus subspesie lanatus, maar die taksoboks is vir Citrullus lanatus in die algemeen. Weet nie of dit 'n probleem is of nie? Terloops, ek ken die as 'n karkoer. Groete. Frank (kontak) 18:53, 17 Augustus 2015 (UTC)
- Ek is nie seker nie. Is daar 'n groot verskil? Die taksoboks is vanaf die Engelse Wikipedia oorgeneem. Volgens die beelde se name vertoon hulle die waatlemoen. Volgens die en.wp is Citrullus lanatus var. lanatus die wetenskaplike naam van die waatlemoen. Is dit dus dieselfde? Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:34, 17 Augustus 2015 (UTC)