Bespreking:Turks-Siriese aardbewings van 2023
Jongste opmerking: 1 jaar gelede deur Burgert Behr in onderwerp Titel
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Turks-Siriese aardbewings van 2023-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Turks-Siriese aardbewings van 2023
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Titel
wysigDit lyk vir my of die titel 3 losstaande naamwoorde bevat. Daar kort definitief 'n koppelteken tussen "Turkye-Sirië" en "aardbewings", maar dalk kan ons 2023 as 'n byvoeglike naamwoord beskou en dan kan ons die spasie tussen "2023" en "Turkye-Sirië" so los. @Burgert Behr wat dink jy? – K175 (skil 'n appeltjie) 14:01, 2 Oktober 2023 (UTC)
- Turks-Siriese aardbewings van 2023 ~ Burgert (kontak) 14:24, 2 Oktober 2023 (UTC)