Bespreking:Tydperk van Westerse klassieke harmonie

Voeg onderwerp by
Active discussions

TitelWysig

Hierdie titel is gekies na aanleiding van ’n e-posgesprek met dr Maria Smit, die redakteur van Pharos se Musiekwoordeboek. Ek kon nêrens ’n vertaling daarvoor kry nie, en na dr Smit se mening is dit ook ’n Amerikaanse vorming.-EvZ (kontak) 09:34, 23 Augustus 2016 (UTC)

Terug na "Tydperk van Westerse klassieke harmonie"-bladsy.