Bespreking:Verkrampte en verligte

Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur 197.229.79.30 in onderwerp Bronne

Bronne

wysig

Enige bronne om jou bewerings te staaf?

Ek kom die woorde "libverkrampte" en "libgestremde" deesdae nogal baie tee. Groete. Frank (kontak) 15:44, 14 Februarie 2014 (UTC)Beantwoord
Is dit voldoende? Morne (kontak) 19:55, 14 Februarie 2014 (UTC)Beantwoord
Ek ken dit eerder as linksverkrampte. So die wiel het gedraai. 197.229.79.30 20:24, 10 Mei 2014 (UTC)Beantwoord
Terug na "Verkrampte en verligte"-bladsy.