Bespreking:Vertaling
Jongste opmerking: 9 jaar gelede deur EvZ in onderwerp Hernoem
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Vertaling-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Vertaling
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Hernoem
wysigKan hierdie bladsy dalk hernoem word na "Vertaling" asseblief? Dit skakel aan die Engelse bladsy "Translation". Ek wou die blad "Translation studies" begin vertaal en toe ek "Vertaalkunde" as die titel insit, het dit my na dié bladsy gebring. Ek kan nie onthou hoe om ’n bladsy te hernoem nie. Ek was ’n ruk terug meer aktief op die Afrikaanse Wikipedia, maar was nou ’n hele ruk lank te besig. By voorbaat dankie.EvZ (kontak) 10:27, 14 Julie 2015 (UTC)