Bespreking:Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou
Jongste opmerking: 3 maande gelede deur Rooiratel in onderwerp Wikidata
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Voormalige Moskouse Provinsiale Raadsgebou
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wikidata
wysig@BurgertB ek wil hierdie artikel se (andersins leë) Wikidata item versmelt met die Wikidata item wat ander wiki's gebruik.
Maak ek is nie seker of afwiki die enigste wikipedia met 'n artikel oor hierdie onderwerp is of nie. Is jy bewus van 'n ander wiki met 'n artikel oor dieselfde onderwerp? Verskaf asb. 'n skakel as jy dit vind, en ek sal die res doen. - Rooiratel (kontak) 12:27, 2 September 2024 (UTC)
- Ek dink nie dis op 'n ander Wikipedia nie. Ek dink ek het dit net gedoen om die naam in die sjabloon blou te kry. Dit kom uit die artikel "Rooiplein". ~ Burgert (kontak) 12:50, 4 September 2024 (UTC)
- Dankie, ek het die inligting wat ek benodig op enwiki gevind. - Rooiratel (kontak) 20:21, 4 September 2024 (UTC)