Bespreking:Walvis
Jongste opmerking: 15 jaar gelede deur Jcwf in onderwerp spelling
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Walvis-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Walvis
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Orka
wysig"orka" is nie Afrikaans nie en staan eintlik as "moordvis" bekend (dus nie "moordwalvis" nie). Anrie (kontak) 15:15, 1 Maart 2009 (UTC)
- Dankie - het dit nou aangespreek. laurens (kontak) 16:59, 1 Maart 2009 (UTC)
spelling
wysigIs dit "klassifikasie doeleindes" of "klassifikasiedoeleindes". Jcwf (kontak) 00:06, 2 Maart 2009 (UTC)