Bespreking:Wilhelmshaven
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur JCIV
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Wilhelmshaven-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Wilhelmshaven
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Die vraag van die Noorse hawe; Wilhelmshaven lê definitief aan die Noordsee, ek vermoed dit was ook gebruik deur die Nore en Vikinge daardie tyd. Wat sê JCIV? Oesjaar (kontak) 16:31, 19 Desember 2012 (UTC)
- Jammer, dit moet diepseehawe heet! Duitsland se diepste diepseehawe: maak dit sin? Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:56, 19 Desember 2012 (UTC)
- Klink 100% reg. Groete. Anoniem
- Dan is dit nou so. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 17:04, 19 Desember 2012 (UTC)