Bespreking:Windkous

Jongste opmerking: 2 maande gelede deur Oesjaar in onderwerp Windstee

Windstee

wysig

@BurgertB:, is jy tevrede my my vertaling van Wind tees? Groete! Oesjaar (kontak) 19:43, 21 September 2024 (UTC)Beantwoord

@Oesjaar: Gits, ek kry dit nêrens nie. Maar die meervoud van stee is steë. Dus windsteë. ~ Burgert (kontak) 08:07, 22 September 2024 (UTC)Beantwoord
@BurgertB:, dankie vir jou moeite. Dit is Windtee, nie windstee nie. Dik vinger sindroom aan my kant! Groete! Oesjaar (kontak) 10:30, 22 September 2024 (UTC)Beantwoord
Die WAT het dit bevestig as Wind-T met meervoud Wind-T's! Groete! Oesjaar (kontak) 10:35, 23 September 2024 (UTC)Beantwoord
Terug na "Windkous"-bladsy.