Bespreking:Wors

Active discussions

BloedworsWysig

En bloedwors? (Fr. boudin) Slag 'n vark, vang sy bloed op, skil sjalotte en uie, doen bloed, vet en uie in aardewerkbak en plaas in oond tot dit vas word, stop in derms. Bak in botter. Yum. Veral vars... Jcwf (kontak) 14:42, 30 April 2017 (UTC)

BoereworsWysig

Kan nie glo ons maak nie melding van ons eie Boerewors nie! --105.12.6.187 15:35, 5 Desember 2019 (UTC)

ː Artikel bestaan, skakel bygevoeg.Sobaka (kontak) 16:17, 5 Desember 2019 (UTC)

Terug na "Wors"-bladsy.