Beuran Hendricks
Beuran Hendricks (gebore 8 Junie 1990) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler wat vir die Kaapse Kobras speel. Hy is 'n linkerarm-mediumvinnige bouler wat sedert Maart 2014 vir die Suid-Afrikaanse krieketspan speel. Hy het onder meer tydens die T20I-wêreldbeker 2014 vir Suid-Afrika gespeel en is die broer van Reeza Hendricks, ook 'n Protea-krieketspeler.
Beuran Hendricks | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Beuran Eric Hendricks | |||||
Gebore | 8 Junie 1990 Kaapstad, Kaapprovinsie, Suid-Afrika | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Boulstyl | Linkerarm mediumvinnig | |||||
Rol | Bouler | |||||
Familie | Reeza Hendricks (broer) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Enigste Toets (no 132) | 24 Januarie 2020 v Engeland | |||||
EDI debuut (no 132) | 25 Januarie 2019 v Pakistan | |||||
Laaste EDI | 7 April 2021 v Pakistan | |||||
EDI hempno. | 14 | |||||
T20I debuut (no 60) | 12 Maart 2014 v Australië | |||||
Laaste T20I | 14 April 2021 v Pakistan | |||||
T20I hempno. | 14 | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20I | 1e rang | ||
Wedstryde | 1 | 8 | 16 | 88 | ||
Lopies aangeteken | 9 | 6 | 18 | 656 | ||
Kolfgemiddeld | 9.00 | 3.00 | 6.00 | 9.79 | ||
100s/50s | 0/0 | 0/0 | 0/0 | 0/1 | ||
Hoogste telling | 5* | 3 | 12* | 68 | ||
Aflewerings geboul | 231 | 276 | 337 | 13,014 | ||
Paaltjies | 6 | 5 | 23 | 307 | ||
Boulgemiddeld | 29.16 | 49.80 | 22.17 | 23.67 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 1 | 0 | 0 | 18 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | 0 | 1 | ||
Beste boulontleding | 5/64 | 3/59 | 4/14 | 6/26 | ||
Vangskote/Stonkings | 0/- | 2/- | 3/- | 23/- | ||
Bron: ESPNcricinfo, 14 April 2021 |
Eksterne skakels
wysig- (en) Beuran Hendricks by ESPNcricinfo