Bidhya Devi Bhandari

Bidhya Devi Bhandari (Nepalees: विद्या देवी भण्डारी; gebore 19 Junie 1961) het van 2015 tot as die president van Nepal gedien. Sy was die eerste vroulike president van Nepal.[1][2][3] Sy was ook die adjunkvoorsitter van die Kommunistiese Party van Nepal.

Bidhya Devi Bhandari
विद्यादेवी भण्डारी
Bidhya Devi Bhandari
Bidya Devi Bhandari in 2019

2de President van Nepal
Ampstermyn
29 Oktober 2015 – 12 Maart 2023
Vise Nanda Kishor Pun
Eerste minister Pushpa Kamal Dahal
Sher Bahadur Deuba
Khadga Prasad Oli
Voorafgegaan deur Ram Baran Yadav
Opgevolg deur Ram Chandra Poudel

Minister van Verdediging
Ampstermyn
25 Mei 2009 – 6 Februarie 2011
President Ram Baran Yadav
Eerste minister Madhav Kumar Nepal
Voorafgegaan deur Ram Bahadur Thapa
Opgevolg deur Bijaya Kumar Gachchhadar

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Junie 1961 (1961-06-19) (63 jaar oud)
Mane Bhanjyang, Nepal
Politieke party Kommunistiese Party van Nepal (tot 2015)
Onafhanklik(sedert 2015)
Eggenoot/-note Madan Bhandari (1952–1993)
Kind(ers) 2
Religie Hindoeïsme

Verwysings

wysig
  1. (en) "Nepal gets first woman President". The Hindu. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Februarie 2020. Besoek op 5 Augustus 2016.
  2. (en) "Bidhya Devi Bhandari elected Nepal's first female president". BBC. Besoek op 12 Maart 2023.
  3. (en) "Bidya Devi Bhandari elected first woman President of Nepal". Kantipur News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018. Besoek op 5 Augustus 2016.

Eksterne skakels

wysig