Bitterwater
Bitterwater is 'n nedersetting in die Karoo langs die N1 nasionale pad, suidwes van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 2 123 inwoners in 2011 gehad.
Bitterwater | |
---|---|
Leeu-Gamka se spoorwegstasie | |
Koördinate: 32°46′0.4″S 21°58′5.8″O / 32.766778°S 21.968278°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Sentraal Karoo |
Munisipaliteit | Prins Albert |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,59 km2 (0,23 vk. myl) |
Hoogte | 552 m (1 811 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 123 |
• Digtheid | 3 598/km2 (9 320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 1.3% |
• Bruin mense | 93.7% |
• Swart mense | 3.6% |
• Ander | 1.4% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 94.3% |
• Engels | 2.8% |
• Xhosa | 1.5% |
• Ander | 1.4% |
Poskode (strate) | 6950 |
Skakelkode | 023 |
Die dorpie Leeu-Gamka het vroeër as "Bitterwater" bekend gestaan en was 'n gewilde aandoenplek vir reisigers na die Noorde, aangesien dit een van die min plekke in die omgewing was wat drinkbare water gehad het. In 1879 is 'n klipgeboustasie met ’n lae platform opgerig en is dit herdoop tot "Fraserburgweg". Die eerste kerk en skool is in 1896 gebou en 'n hotel in 1898. Gedurende die Anglo-Boereoorlog is die hotel en van die ander geboue as 'n hospitaal gebruik deur die Britse magte.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bitterwater". Sensus 2011.