Blue Horizon Bay
nedersetting aan die kus van die Indiese Oseaan in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika
Blue Horizon Bay is 'n nedersetting aan die kus van die Indiese Oseaan in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Blue Horizon Bay | |
---|---|
Koördinate: 33°58′24″S 25°15′5″O / 33.97333°S 25.25139°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,40 km2 (0,54 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 419 |
• Digtheid | 299/km2 (770/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 88.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 2.4% |
• Swart mense | 7.2% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 65.0% |
• Engels | 27.8% |
• Ander | 7.2% |
Skakelkode | 041 |
Geskiedenis
wysigBlue Horizon Bay lê drie kilometer oos van Van Stadensriviermond en het in 2001 saam met Port Elizabeth deel geword van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Blue Horizon Bay". Sensus 2011.