Bolorivier
Die Bolorivier is 'n rivier wat wes van Butterworth in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van, en in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.
Bolorivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Keirivier |
Monding-hoogte | 345 m |
Koördinate: 32°20′21.5″S 27°43′7″O / 32.339306°S 27.71861°O |