Dendrocitta, of die boomeksters, is ’n genus sangvoëls uit die familie Kraaiagtiges (Corvidae).

Boomekster
Die grysborsboomekster.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Dendrocitta

(Gould, 1833)
Spesies

D. formosae
D. vagabunda
D. frontalis
D. occipitalis
D. cinerascens
D. leucogastra
D. bayleyii

Kenmerke

wysig

Die voëls het ’n lang stert en is almal swart, grys en rooibruin. Die vere op die kop en die slagpenne is meestal swart en die rug rooibruin.

Verspreiding en habitat

wysig

Die boomeksters is standvoëls in tropese gebiede van Suid- en Suidoos-Asië. Hulle bly meestal in bome en kom selde grond toe.

Spesies

wysig

Die volgense spesies kom voor:

  • D. bayleii (Andamanboomekster)
  • D. cinerascens (Borneotiese boomekster)
  • D. formosae (Grysborsboomekster)
  • D. frontalis (Maskerboomekster)
  • D. leucogastra (Witbuikboomekster)
  • D. occipitalis (Maleise boomekster)
  • D. vagabunda (Rooiboomekster)

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig