Stinkbos

plantspesie
(Aangestuur vanaf Boscia foetida)

Die stinkbos (Boscia foetida) is 'n struik wat deel van die Capparaceae familie is. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die planyt in die Noord-Kaap voor.

Stinkbos
Stinkbos
Tak en loof van 'n stinkbos by Hardapdam, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Brassicales
Familie: Capparaceae
Genus: Boscia
Spesie:
B. foetida
Binomiale naam
Boscia foetida
Schinz, (1888)

Die spesie se FSA-nommer is 124.[1]

Verwysings

wysig

Bronne

wysig

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig