Bosvlier
Die bosvlier (Nuxia floribunda) is 'n middelgroot boom wat deel is van die Stilbaceae familie.
Bosvlier | |
---|---|
Nuxia floribunda | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Lamiales |
Familie: | Stilbaceae |
Genus: | Nuxia |
Spesie: | N. floribunda
|
Binomiale naam | |
Nuxia floribunda Benth., (1836)
| |
Sinonieme | |
|
Beskrywing
wysigDit is 'n multi-vertakte struik met eenvoudige, blinkgroen en groot blare (tot 15 x 5 cm). Die piepklein blommetjies (3 mm lank) is roomwit, word aan groot trosse gedra en ruik geurig. Die vrugte is ook klein (4 mm) en word vaalbruin wanneer ryp. Die boom se FSA-nommer is 634.[2][3]
Verspreiding
wysigDie spesie is inheems aan suidelike en oostelike Afrika, vanaf Suid-Afrika, deur Eswatini, Zimbabwe, Mosambiek, Zambië, Malawi, Tanzanië, Burundi, Rwanda, oostelike Demokratiese Republiek van die Kongo, na Uganda en Kenia.[4][5][1][6]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Botanic Gardens Conservation International (BGCI) & IUCN SSC Global Tree Specialist Group. 2019. Nuxia floribunda. The IUCN Red List of Threatened Species 2019: e.T146221137A146221139. https://dx.doi.org/10.2305/IUCN.UK.2019-2.RLTS.T146221137A146221139.en. Accessed 3 December 2022.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 226. ISBN 978-1-77007-759-1.
- ↑ Burring, Jan-Hakon (Augustus 2004). "Nuxia floribunda Benth". PlantZAfrica. Kirstenbosch National Botanical Garden, SANBI. Besoek op 1 Julie 2015.
- ↑ "Nuxia floribunda Benth". Flora of Zimbabwe. Besoek op 26 Oktober 2009.
- ↑ Nuxia floribunda Benth. Plants of the World Online, Kew Science. Accessed 3 December 2022.
Bronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- AFPD. 2008. African Flowering Plants Database - Base de Donnees donnes tu Plantes à Fleurs D'Afrique.
- Gibbs Russell, G. Et., W. G. Welman, Et. Reitief, K. L. Immelman, G. Germishuizen, B. J. Pienaar, M. V. Wyk & À. Nicholas. 1987. List of species of southern African plants. Mem. Bot. Surv. S. Africa 2(1–2): 1–152(pt. 1), 1–270(pt. 2).
- Plants of the World Online