Bergbrachystegia
(Aangestuur vanaf Brachystegia tamarindoides)
Die bergbrachystegia (Brachystegia tamarindoides) is 'n spreiende boom met 'n platterige kroon, wat inheems is aan Zimbabwe,[1] Burundi, Demokratiese Republiek van die Kongo, Tanzanië, Zambië, Malawi, Mosambiek en Angola.[2] Die boom word regdeur Zimbabwe op dagsome aangetref, dikwels in klein stande, of waar daar andersins geskikte omgewingstoestande voorkom. Die boom se bas skilfer af wat kenmerkende geel kolle blootlê.
Bergbrachystegia | |
---|---|
'n Bergbrachystegia by die Gairezirivier, op die grens van Zimbabwe en Mosambiek | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. tamarindoides
|
Binomiale naam | |
Brachystegia tamarindoides Welw. ex Benth., (1865)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Brachystegia tamarindoides Benth" (in Engels). Flora of Zimbabwe. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2016. Besoek op 16 Junie 2017.
- ↑ "Brachystegia tamarindoides (PROTA)" (in Engels). uses.plantnet-project.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 16 Junie 2017.
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bergbrachystegia.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Bergbrachystegia