Brakkloofspruit (Swart-Kei)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Brakkloofspruit is 'n rivier wat net noord van Whittlesea in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Swart-Keirivier, en in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.
Brakkloofspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Keirivier |
Monding-hoogte | 1 004 m |
Koördinate: 32°06′01″S 26°49′18″O / 32.10028°S 26.82167°O |