Brunsvigia orientalis
Plantspesie
Die koningskandelaar (Brunsvigia orientalis) is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap.
Koningskandelaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Amaryllidaceae |
Subfamilie: | Amaryllidoideae |
Genus: | Brunsvigia |
Spesie: | B. orientalis
|
Binomiale naam | |
Brunsvigia orientalis | |
Sinonieme | |
|
Dit staan ook bekend as die: ajuinbol, kandelaarblom, kandelaarlelie, koningskandelaarblom, lantanter, Maartblom, Marsblom, misryblom, perdespook, perdespookbossie, rolbossie, seeroogblom, tanteletant, tanterletant en wawiel.