Bulbine monophylla
Bulbine monophylla is 'n plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf Porterville tot by Tulbagh waar dit deel van die fynbos is. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en het reeds groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan koringverbouing. Die enigste oorblywende subpopulasie word bedreig deur oorbeweiding en indringerplante.
Bulbine monophylla | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. monophylla
|
Binomiale naam | |
Bulbine monophylla Poelln. (1944)
|