Burnshill is 'n klein dorpie in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Burnshill
Nedersetting
Burnshill is in Oos-Kaap
Burnshill
Burnshill
 Burnshill se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°46′05″S 27°03′26″O / 32.76806°S 27.05722°O / -32.76806; 27.05722Koördinate: 32°46′05″S 27°03′26″O / 32.76806°S 27.05722°O / -32.76806; 27.05722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitAmahlathi
Oppervlak
 • Totaal2,12 km2 (0 82 vk, m,)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal693
 • Digtheid327/km2 (850/vk, m,)
Rasverdeling (2011)
 • Swart99.7%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Xhosa 98.8%
 • Ander 1.2%
Poskode (strate)
5688
Poskode (posbusse)
5688
Skakelkode043

Dit is 'n voormalige sendingstasie van die Glasgow Sendinggenootskap, aan die voet van die Amatholeberge, in 1831 vernoem na John Burns, die predikant van die Barony-kerk, Glasgow, en een van die stigters van die genootskap. Dit is vernietig in 1851.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Burnshill". Sensus 2011.