Byname van Suid-Afrikaanse stede en dorpe
Byname van Suid-Afrikaanse stede en dorpe
- Beaufort-Wes - Hoofstad van die Karoo
- Bloemfontein – Rosestad
- Clarens – Juweel van die Vrystaat
- Durban – Vakansiestad[1]
- Graaff-Reinet – Juweel van die Karoo
- Grahamstad – City of the Saints
- Jeffreysbaai – J-Bay, "Surf City"
- Johannesburg – Goudstad, Egoli, Jo'burg, "Jozi"[1]
- Kaapstad – Moederstad, Slaapstad, Poort van Afrika
- Kimberley – Diamantstad
- Kuruman - Oase van die Kalahari
- Mahikeng – Die Stad van Welwillendheid[1]
- Mosselbaai – Karoodorp by die see
- Nelspruit – Sitrusstad,[1] "Gateway to the Lowveld"
- Oudtshoorn – Velskoendorp, Klein Jerusalem
- Polokwane – Stad van Sterre[1]
- Port Elizabeth – die Baai, die Vriendelike Stad, "The Windy City", "PE", iBhayi, Little Bess, Gqeberha
- Potchefstroom – Potch[2]
- Pretoria – Jakarandastad
- Stellenbosch – Eikestad
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "10 SA stede wat vir hulself (by)naam gemaak het". lekkeslaap.co.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 1 September 2018.
- ↑ "1 Warm Potch hearts introduce spring, 23 Augustus 2018, bl. 14" (in Engels). Potchefstroom Herald. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2018. Besoek op 2 September 2018.