Cannes-rolprentfees 1989
Die 42ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-23 Mei 1989 gehou. Die Duitse rolprentmaker en fotograaf Wim Wenders was die voorsitter van die jurie. Altesaam 51 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1989
| ||
Datum | 11-23 Mei 1989 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 22 (In Kompetisie) 19 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | New York Stories | |
Afsluitingsfliek | Old Gringo | |
Palme d'Or | Sex, Lies, and Videotape |
Die Amerikaanse rolprent Sex, Lies, and Videotape van die regisseur Steven Soderbergh het die Palme d'Or gewen.[1][2][3][4] Die fees is geopen met Woody Allen, Francis Ford Coppola en Martin Scorsese se New York Stories, en is afgesluit met Old Gringo van Luis Puenzo[5][6][7]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Sex, Lies, and Videotape | Steven Soderbergh | VSA |
Grand Prix | Cinema Paradiso (Nuovo cinema Paradiso) Too Beautiful for You (Trop belle pour toi) |
Giuseppe Tornatore Bertrand Blier |
Italië Frankryk |
Caméra d'Or | My 20th Century (Én XX. századom, Az) | Ildikó Enyedi | Hongarye, Wes-Duitsland, Kuba |
Jurieprys | Jesus of Montreal (Jésus de Montréal) | Ken Loach | Kanada |
Kortfilm-Palme d'Or | 50 ans | Gilles Carle | Kanada |
Tegniese Grand Prix | Black Rain (Kuroi ame) | Shōhei Imamura | Japan |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Emir Kusturica | Time of the Gypsies (Dom za vešanje) | Brittanje, Italië, Joego-Slawië |
Beste akteur | James Spader | Sex, Lies, and Videotape | VSA |
Beste aktrise | Meryl Streep | Evil Angels (A Cry in the Dark) | Australië, VSA |
Verwysings
wysig- ↑ "Americans Big Winners At Cannes Film Fest" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "A Low-budget American Film Soars At Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 25 Mei 1989. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Canby, Vincent (27 Mei 1989). "Critic's Notebook; For the Cannes Winner, Untarnished Celebrity". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2020. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "26-Year-Old American Director Takes Top Award At Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes '89: The Glitter, The Hoopla, The Movies" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Cannes Director Tries To `Lighten Up` This Year" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "U.S films to open Cannes". Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1989.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia