Carl Weathers
Amerikaanse akteur
Carl Weathers (14 Januarie 1948 - 2 Februarie 2024) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger, en voormalige Amerikaanse voetbalspeler. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky (1976), Rocky IV (1985), Predator (1987), en Happy Gilmore (1996).
Carl Weathers | |
Weathers in 2015
| |
Geboortenaam | Omery Carl Weathers, Jr. |
---|---|
Geboorte | New Orleans, Louisiana, VSA[1] | 14 Januarie 1948
Sterfte | 2 Februarie 2024 (op 76) Los Angeles, California, VSA[2] |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat |
|
Kinders | 2 |
Alma mater | |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare |
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1976: Rocky
- 1979: Rocky II
- 1981: Death Hunt
- 1982: Rocky III
- 1985: Rocky IV
- 1987: Predator
- 1988: Action Jackson
- 1992: Hurricane Smith
- 1996: Happy Gilmore
- 2007: The Comebacks
- 2019: 40 Years of Rocky: The Birth of a Classic
Televisiereekse
wysig- 1986: Fortune Dane
- 1991: Street Justice
- 2009: Brothers
- 2010: Chadam
- 2012: Celebrity Poker Live
- 2017: Chicago Justice
Televisierolprente
wysig- 1978: The Bermuda Depths
- 1985: Braker
- 1986: The Defiant Ones
- 1990: Dangerous Passion
- 1997: Assault on Devil's Island
- 1999: Assault on Death Mountain
- 2013: Toy Story of Terror
- 2016: Defrost: The Virtual Series
Video's
wysig- 1989: Michael Jackson: Liberian Girl
- 1999: Elevator Seeking
- 2001: Predator: Classified Action
- 2001: Predator: Old Painless
- 2001: Predator: The Life Inside
- 2006: In the Ring
- 2006: The Opponents
- 2006: Tribute to Burgess Meredith
- 2012: American Warships
- 2017: Danny and the Deep Blue Sea
- 2017: The Making of an Icon Mann Salute to Sidney Poitier
Verwysings
wysig- ↑ Arnold, Gary (25 Junie 1979). "Carl Weathers of 'Rocky II,' in Search of Something Cerebral". The Washington Post. Besoek op 22 Julie 2017.
- ↑ Pedersen, Erik (2 Februarie 2024). "Carl Weathers Dies: 'Rocky' & 'Predator' Star Who Appeared In 'Happy Gilmore', 'The Mandalorian' & More Was 76". Deadline (in Engels (VSA)). Besoek op 2 Februarie 2024.