Wolftoon
(Aangestuur vanaf Ceraria namaquensis)
Die wolftoon (Portulacaria namaquensis) is 'n klein boom wat onmiskenbaar is. Die boom het silwerige bas en klein, bladwisselende blaartjies wat in bondels op verdwergde takkies voorkom. Op die SANBI-rooilys word dit as veilig (LC) gelys. Dit kom voor in die Noord-Kaap (Richtersveld, Gordonia en Boesmanland) en ook in die suide van Namibië.[1] Die boom se FSA-nommer is 104.1[2]
Wolftoon | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Didiereaceae |
Genus: | Portulacaria |
Spesie: | P. namaquensis
|
Binomiale naam | |
Portulacaria namaquensis Sond., (1862)
| |
Sinonieme | |
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2016.
- ↑ https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wolftoon.