Cheiridopsis rostrata
Plantspesie
Cheiridopsis rostrata is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, van Lambertsbaai tot by Yzerfontein en binnelands tot by Redelinghuys en Hopefield voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3500 km² en daar is tien subpopulasies bekend. Die spesie word bedreig deur ontwikkeling op die Vredenburg-skiereiland.
Cheiridopsis rostrata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Cheiridopsis |
Spesie: | C. rostrata
|
Binomiale naam | |
Cheiridopsis rostrata (L.) N.E.Br., (1926)
| |
Sinonieme | |
|