Chen Shui-bian
Chen Shui-bian (Chinese spelling: Tân Chúi-píⁿ, 陳水扁), * 12 Oktober 1950 in Guantian (distrik Tainan, Republiek China) is 'n Taiwannese politikus wat tussen 20 Mei 2000 en 20 Mei 2008 as president of staatshoof van die Republiek van China (Taiwan) gefungeer het.
Chen Shui-bian 陳水扁 | |
President van die Republiek van China
| |
Ampstermyn 20 Mei 2000 – 20 Mei 2008 | |
Vise | Annette Lu |
---|---|
Eerste minister | Tang Fei, Chang Chun-hsiung, Yu Shyi-kun, Frank Hsieh, Su Tseng-chang, Chang Chun-hsiung |
Voorafgegaan deur | Lee Teng-hui |
Opgevolg deur | Ma Ying-jeou |
Voorsitter van die Demokraties-Progressiewe Party
| |
Ampstermyn 15 Oktober 2007 – 12 Januarie 2008 | |
Voorafgegaan deur | Yu Shyi-kun |
Opgevolg deur | Tsai Ing-wen |
Ampstermyn 21 Julie 2002 – 11 Desember 2004 | |
Voorafgegaan deur | Frank Hsieh |
Opgevolg deur | Su Tseng-chang |
Burgemeester van Taipei
| |
Ampstermyn 25 Desember 1994 – 25 Desember 1998 | |
Voorafgegaan deur | Huang Ta-chou |
Opgevolg deur | Ma Ying-jeou |
Lid van die Wetgewende Yuan
| |
Ampstermyn 1 Februarie 1990 – 25 Desember 1994 | |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 12 Oktober 1950 Tainan, Republiek China |
Politieke party | Demokraties-Progressiewe Party (sedert 2013) Onafhanklik (2008–2013)
|
Eggenoot/-note | Wu Shu-chen (sedert 1975) |
Alma mater | Dartmouth College en Nasionale Taiwan Universiteit |
Religie | Agnostisisme/I-Kuan Tao (afvallig)[1] |
Chen is lid van die Demokratiese Progressiewe Party (DPP) en sedert Oktober 2007 ook sy voorsitter[2] en 'n voorstander van die Republiek China se onafhanklikheid. Chen is die eerste Nasionaal-Chinese president wat nie 'n lid van die Kuomintang (KMT) is nie, het die republiek dekades lank geregeer en is net soos sy voorganger Lee Teng-hui (KMT) nie op die Chinese vasteland nie, maar op Taiwan gebore.
Verwysings
wysig- ↑ Kuo, Cheng-Tian (2008). Religion and Democracy in Taiwan. Albany, New York: State University of New York Press. p. 13. ISBN 978-0-7914-7445-7.
- ↑ President Chen word voorsitter van die DPP - Nuusbulletin van die Taiwannese radiostasie Radio Taiwan International, 17 Oktober 2007