Maak hoofkeuseskerm oop

Collin Kolbe (gebore te Kraaifontein op 28 Oktober 1993) is 'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby gespeel het, en nou vir Toulouse in Frankryk speel.[1] Sy gewone posisie is vleuel of heelagter. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Cheslin Kolbe Sportportaal
Cheslin Kolbe 2017.jpg
Cheslin Kolbe in 2017
Geboortedatum 28 Oktober 1993 (1993-10-28) (25 jaar oud)
Geboorteplek Kraaifontein, Suid-Afrika
Lengte 1,71 m
Gewig 72 kg
Skool Hoërskool Brackenfell, Kaapstad
Vername familie Wayde van Niekerk (neef)
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2017- Toulouse 22 (50)
korrek soos op 18 April 2019.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013– Westelike Provinsie 47 (67)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2013– Stormers 49 (74)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2013
2018-
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
5
8
(10)
(10)
korrek soos op 27 Julie 2019.
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2012– Suid-Afrika
korrek soos op 27 Julie 2019.

Persoonlike leweWysig

Kolbe is die neef van die Suid-Afrikaanse naelloper Wayde van Niekerk wat in die 200 m en 400 m naellope kompeteer.[2]

VerwysingsWysig

  1. "Player Profile Cheslin Kolbe". sarugby.net. South African Rugby Union. Besoek op 6 Augustus 2016.
  2. (af) "Twee neefs soek goud". Netwerk24. 16 Julie 2016. Besoek op 6 Augustus 2016.

Eksterne skakelsWysig