Maak hoofkeuseskerm oop

Rugbywêreldbeker 2019

negende Rugbywêreldbeker
Gnome globe current event.svg Die artikel beskryf ’n sportgebeurtenis wat in die toekoms gaan plaasvind.
Die inligting is moontlik spekulatief en kan vinnig verander soos data beskikbaar raak.
Sport

Die Rugbywêreldbeker in 2019 sal die negende Rugbywêreldbeker van die vierjaarlikse rugbywêreldkampioenskap wees en sal vanaf 20 September tot 2 November 2019 in Japan aangebied word. 20 spanne vanuit verskeie lande sal aan die toernooi deelneem. Die eindstryd word in die Internasionale Stadion van Jokohama beslis.

Rugbywêreldbeker 2019
Toernooibesonderhede
Gasheer Vlag van Japan Japan
Datums 20 September – 2 November
Aantal nasies 20 (93 kwalifiseer)
Finale posisies
Toernooistatistiek
Wedstryde 48
2015
2023
Die Webb Ellis-beker waarom meegeding word

Inhoud

ToekenningWysig

Drie lande het hulleself beskikbaar gestel om die toernooi aan te bied, naamlik: Italië, Japan en Suid-Afrika. Tydens 'n spesiale vergadering van die Internasionale rugbyraad wat op 28 Julie 2009 in Dublin gehou is, is Japan as die gasheer van die kompetisie aangekondig. Dit sal die eerste keer wees dat dit in Asië gehou word.[1]

KwalifiseringWysig

As gasheerland het Japan outomaties gekwalifiseer, tesame met die spanne wat tydens die Rugbywêreldbeker 2015 as een van die boonste drie in hul onderskeie poele geëindig het. Die kwalifiseringsproses vir die oorblywende spanne is aan die hand van bestaande streekskompetisies soos die Europese Nasiesbeker gehou. Fidji, Kanada, Namibië, Rusland, Samoa, Tonga, Uruguay en die Verenigde State kon vir die Rugbywêreldbeker 2019 kwalifiseer.[2]

Kwalifiserende spanneWysig

Asië (1)
Afrika (2)
Amerikas (4)

Europa (8)

Oseanië (5)

 
██ Land kwalifiseer vir Wêreldbeker██ Land mag kwalifiseer vir Wêreldbeker██ Land het nie gekwalifiseer nie██ Nie-lidland van Wêreldrugby

StadionsWysig

Chōfu Jokohama Fukuroi Higashiosaka
Ajinomoto-stadion Internasionale Stadion Jokohama Shizuoka-stadion Hanazono Rugbystadion
35°39′51.4″N 139°31′37.7″O / 35.664278°N 139.527139°O / 35.664278; 139.527139 (Ajinomoto-stadion) 35°30′36.16″N 139°36′22.49″O / 35.5100444°N 139.6062472°O / 35.5100444; 139.6062472 (Internasionale Stadion Jokohama) 34°44′35.60″N 137°58′13.81″O / 34.7432222°N 137.9705028°O / 34.7432222; 137.9705028 (Shizuoka-stadion) 34°40′8.2″N 135°37′35″O / 34.668944°N 135.62639°O / 34.668944; 135.62639 (Hanazono Rugbystadion)
Kapasiteit: 49 970 Kapasiteit: 72 327 Kapasiteit: 50 889 Kapasiteit: 30 000
       
Fukuoka
Ligging van die 12 stadions vir rugbywedstryde tydens die Rugbywêreldbeker 2019 soos aangekondig op 28 September 2015.
Toyota
Level-5-stadion Toyota-stadion
Kapasiteit: 22 563 Kapasiteit: 45 000
33°35′09″N 130°27′39″O / 33.585889°N 130.46079°O / 33.585889; 130.46079 (Level-5-stadion) 35°05′04.2″N 137°10′14.2″O / 35.084500°N 137.170611°O / 35.084500; 137.170611 (Toyota-stadion)
   
Sapporo Ōita
Sapporo Dome Ōita Bank Dome
43°0′54.62″N 141°24′35.16″O / 43.0151722°N 141.4097667°O / 43.0151722; 141.4097667 (Sapporo Dome) 33°12′2″N 131°39′27″O / 33.20056°N 131.65750°O / 33.20056; 131.65750 (Ōita Bank Dome)
Kapasiteit: 41 410 Kapasiteit: 40 000
   
Kumamoto Kobe Kumagaya Kamaishi
Umakana Yokana-stadion Noevir Stadion Kobe Kumagaya Rugbystadion Kamaishi Recovery Memorial Stadion
32°50′13″N 130°48′0″O / 32.83694°N 130.80000°O / 32.83694; 130.80000 (Umakana Yokana-stadion) 34°39′24.15″N 135°10′8.27″O / 34.6567083°N 135.1689639°O / 34.6567083; 135.1689639 (Kobe City Misaki Park-stadion) 36°09′50″N 139°24′40″O / 36.164°N 139.411002°O / 36.164; 139.411002 (Kumagaya Rugbygrond) 39°16′N 141°53′O / 39.267°N 141.883°O / 39.267; 141.883 (Kamaishi Recovery Memorial Stadion)
Kapasiteit: 32 000 Kapasiteit: 30 312 Kapasiteit: 24 000 Kapasiteit: 16 187
       

PoelfaseWysig

Die eerste rondte, of die poelfase, het 20 lande wat in vier poele van 5 spanne gedeel is. Die loting vir die poelfase was op 10 Mei 2017 in Kioto.[3]

Die groepe is soos volg (in hakies is die ranglysplasing vóór die loting:

  • Groep 1: Nieu-Seeland (1), Engeland (2), Australië (3), Ierland (4)
  • Groep 2: Skotland (5), Frankryk (6), Suid-Afrika (7), Wallis (8)
  • Groep 3: Argentinië (9), Japan (11), Georgië (12), Italië (15)
  • Groep 4: Fidji (Oseanië 1), Verenigde State (Amerikas 1), Rusland (Europa 1), Namibië (Afrika 2)
  • Groep 5: Tonga (Oseanië 2), Uruguay (Amerikas 2), Samoa, Kanada (Repechage)

PoeleWysig

Poel A Poel B Poel C Poel D

   Ierland
  Skotland
  Japan
  Rusland
  Samoa

  Nieu-Seeland
  Suid-Afrika
  Italië
  Namibië
  Kanada

  Engeland
  Frankryk
  Argentinië
  Verenigde State
  Tonga

  Australië
  Wallis
  Georgië
  Fidji
  Uruguay

Elke poel is ’n rondomtalie van tien wedstryde waarin elke span een wedstryd teen elk van die ander spanne in dieselfde poel speel. Spanne kry vier punte vir ’n oorwinning, twee punte vir ’n gelykopuitslag en geen punte vir ’n verloor. ’n Span wat vier of meer drieë in een wedstryd druk, sal ’n bonuspunt kry, so ook ’n span wat met sewe punte of minder verloor.

Die twee spanne wat bo-aan elke poel eindig, sal na die kwarteindrondte deurdring. Die boonste drie spanne sal outomaties vir die Rugbywêreldbeker 2023 kwalifiseer.

Poel AWysig

Span S W G V DV PV PT +/− BP Pte
   Ierland 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Skotland 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Japan 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Rusland 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Samoa 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
20 September 2019 Japan     Rusland Ajinomoto-stadion, Chōfu
22 September 2019 Ierland     Skotland Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
24 September 2019 Rusland     Samoa Kumagaya Rugbystadion, Kumagaya
28 September 2019 Japan      Ierland Shizuoka-stadion, Fukuroi
30 September 2019 Skotland     Samoa Noevir Stadion Kobe, Kobe
3 Oktober 2019 Ierland     Rusland Noevir Stadion Kobe, Kobe
5 Oktober 2019 Japan     Samoa Toyota-stadion, Toyota
9 Oktober 2019 Skotland     Rusland Shizuoka-stadion, Fukuroi
12 Oktober 2019 Ierland     Samoa Level-5-stadion, Fukuoka
13 Oktober 2019 Japan     Skotland Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama

Poel BWysig

Span S W G V DV PV PT +/− BP Pte
  Nieu-Seeland 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Suid-Afrika 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Italië 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Namibië 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Kanada 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
21 September 2019 Nieu-Seeland     Suid-Afrika Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
22 September 2019 Italië     Namibië Hanazono Rugbystadion, Higashiosaka
26 September 2019 Italië     Kanada Level-5-stadion, Fukuoka
28 September 2019 Suid-Afrika     Namibië Toyota-stadion, Toyota
2 Oktober 2019 Nieu-Seeland     Kanada Ōita Bank Dome, Ōita
4 Oktober 2019 Suid-Afrika     Italië Shizuoka-stadion, Fukuroi
6 Oktober 2019 Nieu-Seeland     Namibië Ajinomoto-stadion, Chōfu
8 Oktober 2019 Suid-Afrika     Kanada Noevir Stadion Kobe, Kobe
12 Oktober 2019 Nieu-Seeland     Italië Toyota-stadion, Toyota
13 Oktober 2019 Namibië     Kanada Kamaishi Recovery Memorial Stadion, Kamaishi

Poel CWysig

Span S W G V DV PV PT +/− BP Pte
  Engeland 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Frankryk 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Argentinië 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Verenigde State 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Tonga 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
21 September 2019 Frankryk     Argentinië Ajinomoto-stadion, Chōfu
22 September 2019 Engeland     Tonga Sapporo Dome, Sapporo
26 September 2019 Engeland     Verenigde State Noevir Stadion Kobe, Kobe
28 September 2019 Argentinië     Tonga Hanazono Rugbystadion, Higashiosaka
2 Oktober 2019 Frankryk     Verenigde State Level-5-stadion, Fukuoka
5 Oktober 2019 Engeland     Argentinië Ajinomoto-stadion, Chōfu
6 Oktober 2019 Frankryk     Tonga Umakana Yokana-stadion, Kumamoto
9 Oktober 2019 Argentinië     Verenigde State Kumagaya Rugbystadion, Kumagaya
12 Oktober 2019 Engeland     Frankryk Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
13 Oktober 2019 Verenigde State     Tonga Hanazono Rugbystadion, Higashiosaka

Poel DWysig

Span S W G V DV PV PT +/− BP Pte
  Australië 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Wallis 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Georgië 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Fidji 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
  Uruguay 0 0 0 0 0 0 0 +0 0 0
21 September 2019 Australië     Fidji Sapporo Dome, Sapporo
23 September 2019 Wallis     Georgië Toyota-stadion, Toyota
25 September 2019 Fidji     Uruguay Kamaishi Recovery Memorial Stadion, Kamaishi
29 September 2019 Georgië     Uruguay Kumagaya Rugbystadion, Kumagaya
29 September 2019 Australië     Wallis Ajinomoto-stadion, Chōfu
3 Oktober 2019 Georgië     Fidji Hanazono Rugbystadion, Higashiosaka
5 Oktober 2019 Australië     Uruguay Ōita Bank Dome, Ōita
9 Oktober 2019 Wallis     Fidji Ōita Bank Dome, Ōita
11 Oktober 2019 Australië     Georgië Shizuoka-stadion, Fukuroi
13 Oktober 2019 Wallis     Uruguay Umakana Yokana-stadion, Kumamoto

UitklopfaseWysig

Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindrondte
                   
       
 Wenner Groep A  
 Naaswenner Groep B    
   
       
 Wenner Groep D  
 Naaswenner Groep C    
   
     
 Wenner Groep B  
 Naaswenner Groep A    
    derde plek
       
 Wenner Groep C  
     
 Naaswenner Groep D    
   

KwarteindrondteWysig

HalfeindrondteWysig

BronseindstrydWysig

EindstrydWysig

2019 Rugbywêreldbekerkampioen

VerwysingsWysig

  1. (en) England will host 2015 World Cup”. BBC: 28 Julie 2009. URL besoek op 23 November 2018.
  2. (en) Canada complete Rugby World Cup 2019 line-up”. Wêreldrugby: 23 November 2018. URL besoek op 23 November 2018.
  3. (en) Date confirmed Rugby World Cup 2019 pool draw”. Wêreldrugby: 24 November 2016. URL besoek op 23 November 2018.

Eksterne skakelsWysig