Maak hoofkeuseskerm oop

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002

Die 17de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi (Koreaans: 2002 FIFA 월드컵 한국/일본; Japannees: 2002 FIFAワールドカップ 韓国/日本; Engels: FIFA World Cup) is vanaf 31 Mei tot 30 Junie in Korea en Japan aangebied. Dit is die eerste keer dat die toernooi in Asië en buite die Amerikas of Europa gehou is; asook die eerste keer wat dit deur twee lande gemeenskaplik georganiseer is. Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2001 het as voorbereiding vir die twee gasheerlande gedien.

FIFA Sokker-Wêreldbeker
2002 FIFA 월드컵 한국/일본 (ko)
2002 FIFAワールドカップ 韓国/日本 (ja)
Toernooi-inligting
Gasheerlande Vlag van Suid-Korea Korea
Vlag van Japan Japan
Datums 31 Mei – 30 Junie
Spanne 32 (van 5 konfederasies)
Stadions 20 (in 20 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (5 titels)
Tweede plek Vlag van Duitsland Duitsland
Derde plek Vlag van Turkye Turkye
Vierde plek Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 64
Doele 161 (2.52 per wedstryd)
Bywoning 2 705 197 (42 269 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Ronaldo (8 doele)
Beste speler Vlag van Duitsland Oliver Kahn
1998
2006

32 nasionale sokkerspanne het aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 deelgeneem. Die spanne is in agt groepe verdeel, waarvan die twee beste spanne van elke groep na die agtste eindrondte deurgedring het. Brasilië wen die toernooi toe hulle Duitsland met 2–0 in die eindstryd klop en sodoende hulle vyfde wêreldbeker inpalm, 'n algehele rekord. Met die verowering van die wêreldbekertitel het Brasilië outomaties vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 in Frankryk en die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2005 in Duitsland gekwalifiseer. Die verrassend suksesvolle nasionale sokkerspanne van Turkye eindig in die derde en Suid-Korea in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan kwalifiseer om aan die toernooi deel te neem, maar is reeds in die eerste rondte uitgeskakel. Die nasionale sokkerspanne van Ecuador, Senegal, Slowenië en die Volksrepubliek China het vir die eerste keer aan 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem. Dit was die laaste toernooi waartydens die goue doel-reël vir die beslissing van 'n wedstryd ingespan is; die verdedigende kampioen het ook die laaste keer outomaties vir 'n Sokker-Wêreldbekertoernooi gekwalifiseer. Die destydse wêreld- en Europese kampioen Frankryk kon nie een enkele doel aanteken nie en het in hul groep in die laaste plek geëindig.

ToewysingWysig

Suid-Korea en Japan is op 31 Mei 1996 in Zürich deur FIFA gekies as die gashere vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002. Die enigste ander kandidaatland was Meksiko, maar het op 28 Februarie 1996 hulself onttrek. 'n Aansluitende gemeenskaplike kandidatuur deur die lande Japan en Suid-Korea is voorgestel en aanvaar.[1]

KwalifiseringWysig

Die gashere Japan en Suid-Korea en die verdedigende kampioen Frankryk het outomaties vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 gekwalifiseer. Van die 29 oorblywende plekke is 13 vir nasionale sokkerspanne van UEFA (Europa) gereserveer, vyf vir CAF (Afrika), vier vir CONMEBOL (Suid-Amerika), drie vir CONCACAF (Karibiese gebied, Noord- en Sentraal-Amerika) en twee vir AFC (Asië). Twee plekke is tydens uitspeelwedstryde tussen AFC en UEFA asook tussen CONMEBOL en OFC (Oseanië) beslis.

Kwalifiserende spanneWysig

Die volgende 32 spanne het vir die finale toernooi gekwalifiseer:[2]

 
Uitslag van die kwalifikasie:

   Land kwalifiseer vir Wêreldbeker

   Land het nie gekwalifiseer nie

   Geen deelname

   Nie 'n geassosieerde lid van FIFA nie

Span Verskynings by eindstryde Agtereenvolgende deelnames Laaste verskyning Vorige beste prestasie
  Argentinië 13de 8 1998 Kampioen (1978, 1986)
  België 11de 6 1998 Vierde plek (1986)
  Brasilië 17de 17 1998 Kampioen (1958, 1962, 1970, 1994)
  Costa Rica 2de 1 1990 Agtste eindrondte (1990)
  Denemarke 3de 2 1998 Kwarteindrondte (1998)
  Duitsland 15de 13 1998 Kampioen (1954, 1974, 1990)
  Ecuador 1ste 1 Debuut
  Engeland 11de 2 1998 Kampioen (1966)
  Frankryk 11de 2 1998 Kampioen (1998)
  Ierland 3de 1 1994 Kwarteindrondte (1990)
  Italië 15de 11 1998 Kampioen (1934, 1938, 1982)
  Japan 2de 2 1998 Groepfase (1998)
  Kameroen 5de 4 1998 Kwarteindrondte (1990)
  Kroasië 2de 2 1998 Derde plek (1998)
  Meksiko 12de 3 1998 Kwarteindrondte (1970, 1986)
  Nigerië 3de 3 1998 Agtste eindrondte (1994, 1998)
  Paraguay 6de 2 1998 Agtste eindrondte (1986, 1998)
  Pole 6de 1 1986 Derde plek (1974, 1982)
  Portugal 3de 1 1986 Derde plek (1966)
  Rusland 9de 1 1994 Vierde plek (1966)
  Saoedi-Arabië 3de 3 1998 Agtste eindrondte (1994)
  Senegal 1ste 1 Debuut
  Slowenië 1ste 1 Debuut
  Spanje 11de 7 1998 Vierde plek (1950)
  Suid-Afrika 2de 2 1998 Groepfase (1998)
  Suid-Korea 6de 5 1998 Groepfase (1954, 1986, 1990, 1994, 1998)
  Swede 10de 1 1994 Naaswenner (1958)
  Tunisië 3de 2 1998 Groepfase (1978, 1998)
  Turkye 1ste 1 Debuut
  Uruguay 10de 1 1990 Kampioen (1930, 1950)
  Verenigde State 7de 4 1998 Derde plek (1930)
  Volksrepubliek China 1ste 1 Debuut

StadionsWysig

Wedstryde is in die volgende stede gespeel:

Korea
Seoel Daegu Busan Incheon Ulsan
Seoel Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 64 677
Daegu Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 65 857
Busan Asiad Stadion
Kapasiteit: 54 534
Incheon Munhak Stadion
Kapasiteit: 50 324
Ulsan Munsu Sokkerstadion
Kapasiteit: 43 512
         
Suwon Gwangju Jeonju Daejeon Jeju
Suwon Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 43 188
Gwangju Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 42 880
Jeonju Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 42 477
Daejeon Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 41 000
Jeju Wêreldbekerstadion
Kapasiteit: 42 256
         
Japan
Jokohama Saitama Shizuoka Osaka Rifu
Internasionale Stadion Jokohama
Kapasiteit: 72 370
Saitama-stadion
Kapasiteit: 63 700
Shizuoka "Ecopa" Stadion
Kapasiteit: 51 349
Nagai-stadion
Kapasiteit: 50 000
Miyagi-stadion
Kapasiteit: 49 133
         
Ōita Niigata Kashima Kobe Sapporo
Ōita-stadion
Kapasiteit: 43 000
Niigata-stadion
Kapasiteit: 42 300
Kashima Sokkerstadion
Kapasiteit: 41 800
Kobe Wing Stadion
Kapasiteit: 42 000
Sapporo Dom
Kapasiteit: 42 585
         

WedstrydeWysig

Die wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase. Die loting is op 1 Desember 2001 in die Uitstallings- en Konvensiesentrum van Busan gehou.

GroepuitdunneWysig

32 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep AWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Denemarke 3 2 1 0 5 2 +3 7
  Senegal 3 1 2 0 5 4 +1 5
  Uruguay 3 0 2 1 4 5 –1 2
  Frankryk 3 0 1 2 0 3 –3 1

31 Mei 2002
20:30
  Frankryk 0–1   Senegal Seoel Wêreldbekerstadion, Seoel
Toeskouers: 62 561
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Verslag   30' Diop

1 Junie 2002
18:00
  Uruguay 1–2   Denemarke Ulsan Munsu Sokkerstadion, Ulsan
Toeskouers: 30 157
Skeidsregter: Saad Mane (Koeweit)
Rodríguez   47' Verslag   45',   83' Tomasson

6 Junie 2002
15:30
  Denemarke 1–1   Senegal Daegu Wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 43 500
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Tomasson   16' (straf) Verslag   52' Diao

6 Junie 2002
20:30
  Frankryk 0–0   Uruguay Busan Asiad Stadion, Busan
Toeskouers: 38 289
Skeidsregter: Felipe Ramos (Meksiko)
Verslag

11 Junie 2002
15:30
  Denemarke 2–0   Frankryk Incheon Munhak Stadion, Incheon
Toeskouers: 48 100
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Rommedahl   22'
Tomasson   67'
Verslag

11 Junie 2002
15:30
  Senegal 3–3   Uruguay Suwon Wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 33 681
Skeidsregter: Jan Wegereef (Nederland)
Fadiga   20' (straf)
Diop   26',   38'
Verslag   46' Morales
  69' Forlán
  88' (straf) Recoba

Groep BWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Spanje 3 3 0 0 9 4 +5 9
  Paraguay 3 1 1 1 6 6 ±0 4
  Suid-Afrika 3 1 1 1 5 5 ±0 4
  Slowenië 3 0 0 3 2 7 –5 0

2 Junie 2002
16:30
  Paraguay 2–2   Suid-Afrika Busan Asiad Stadion, Busan
Toeskouers: 25 186
Skeidsregter: Ľuboš Micheľ (Slowakye)
Santa Cruz   39'
Arce   55'
Verslag   63' Mokoena
  90+1' (straf) Fortune

2 Junie 2002
20:30
  Spanje 3–1   Slowenië Gwangju Wêreldbekerstadion, Gwangju
Toeskouers: 28 598
Skeidsregter: Mohamed Guezzaz (Marokko)
Raúl   44'
Valerón   74'
Hierro   87' (straf)
Verslag   82' Cimirotič

7 Junie 2002
18:00
  Spanje 3–1   Paraguay Jeonju Wêreldbekerstadion, Jeonju
Toeskouers: 24 000
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Morientes   53',   69'
Hierro   83' (straf)
Verslag   10' (e.d.) Puyol

8 Junie 2002
15:30
  Suid-Afrika 1–0   Slowenië Daegu Wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 47 226
Skeidsregter: Ángel Sánchez (Argentinië)
Nomvethe   4' Verslag

12 Junie 2002
20:30
  Suid-Afrika 2–3   Spanje Daejeon Wêreldbekerstadion, Daejeon
Toeskouers: 31 024
Skeidsregter: Saad Mane (Koeweit)
McCarthy   31'
Radebe   53'
Verslag   4',   56' Raúl
  45+1' Mendieta

12 Junie 2002
20:30
  Slowenië 1–3   Paraguay Jeju Wêreldbekerstadion, Jeju
Toeskouers: 30 176
Skeidsregter: Felipe Ramos (Meksiko)
Ačimovič   45+1' Verslag   65',   84' Cuevas
  73' Campos

Groep CWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Brasilië 3 3 0 0 11 3 +8 9
  Turkye 3 1 1 1 5 3 +2 4
  Costa Rica 3 1 1 1 5 6 –1 4
  Volksrepubliek China 3 0 0 3 0 9 –9 0

3 Junie 2002
18:00
  Brasilië 2–1   Turkye Ulsan Munsu Sokkerstadion, Ulsan
Toeskouers: 33 842
Skeidsregter: Kim Young-Joo (Suid-Korea)
Ronaldo   50'
Rivaldo   87' (straf)
Verslag   45+2' Şaş

4 Junie 2002
15:30
  Volksrepubliek China 0–2   Costa Rica Gwangju Wêreldbekerstadion, Gwangju
Toeskouers: 27 217
Skeidsregter: Kyros Vassaras (Griekeland)
Verslag   61' Gómez
  65' Wright

8 Junie 2002
20:30
  Brasilië 4–0   Volksrepubliek China Jeju Wêreldbekerstadion, Jeju
Toeskouers: 36 750
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Roberto Carlos   15'
Rivaldo   32'
Ronaldinho   45' (straf)
Ronaldo   55'
Verslag

9 Junie 2002
18:00
  Costa Rica 1–1   Turkye Incheon Munhak Stadion, Incheon
Toeskouers: 42 299
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Parks   86' Verslag   56' Emre

13 Junie 2002
15:30
  Costa Rica 2–5   Brasilië Suwon Wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 38 524
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Wanchope   39'
Gómez   56'
Verslag   10',   13' Ronaldo
  38' Edmílson
  62' Rivaldo
  64' Júnior

13 Junie 2002
15:30
  Turkye 3–0   Volksrepubliek China Seoel Wêreldbekerstadion, Seoel
Toeskouers: 43 605
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Şaş   6'
Bülent   9'
Ümit D.   85'
Verslag

Groep DWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Suid-Korea 3 2 1 0 4 1 +3 7
  Verenigde State 3 1 1 1 5 6 –1 4
  Portugal 3 1 0 2 6 4 +2 3
  Pole 3 1 0 2 3 7 –4 3

4 Junie 2002
20:30
  Suid-Korea 2–0   Pole Busan Asiad Stadion, Busan
Toeskouers: 48 760
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Hwang Sun-Hong   26'
Yoo Sang-Chul   53'
Verslag

5 Junie 2002
18:00
  Verenigde State 3–2   Portugal Suwon Wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 37 306
Skeidsregter: Byron Moreno (Ecuador)
O'Brien   4'
J. Costa   29' (e.d.)
McBride   36'
Verslag   39' Beto
  71' (e.d.) Agoos

10 Junie 2002
15:30
  Suid-Korea 1–1   Verenigde State Daegu Wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 60 778
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
Ahn Jung-Hwan   78' Verslag   24' Mathis

10 Junie 2002
20:30
  Portugal 4–0   Pole Jeonju Wêreldbekerstadion, Jeonju
Toeskouers: 31 000
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Pauleta   14',   65',   77'
Rui Costa   88'
Verslag

14 Junie 2002
20:30
  Portugal 0–1   Suid-Korea Incheon Munhak Stadion, Incheon
Toeskouers: 50 239
Skeidsregter: Ángel Sánchez (Argentinië)
Verslag   70' Park Ji-Sung

14 Junie 2002
20:30
  Pole 3–1   Verenigde State Daejeon Wêreldbekerstadion, Daejeon
Toeskouers: 26 482
Skeidsregter: Lu Jun (China)
Olisadebe   3'
Kryszałowicz   5'
Żewłakow   66'
Verslag   83' Donovan

Groep EWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Duitsland 3 2 1 0 11 1 +10 7
  Ierland 3 1 2 0 5 2 +3 5
  Kameroen 3 1 1 1 2 3 –1 4
  Saoedi-Arabië 3 0 0 3 0 12 –12 0

1 Junie 2002
15:30
  Ierland 1–1   Kameroen Niigata-stadion, Niigata
Toeskouers: 33 679
Skeidsregter: Toru Kamikawa (Japan)
Holland   52' Verslag   39' M'Boma

1 Junie 2002
20:30
  Duitsland 8–0   Saoedi-Arabië Sapporo Dom, Sapporo
Toeskouers: 32 218
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Klose   20',   25',   70'
Ballack   40'
Jancker   45+1'
Linke   73'
Bierhoff   84'
Schneider   90+1'
Verslag

5 Junie 2002
20:30
  Duitsland 1–1   Ierland Kashima Sokkerstadion, Kashima
Toeskouers: 35 854
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Klose   19' Verslag   90+2' Keane

6 Junie 2002
18:00
  Kameroen 1–0   Saoedi-Arabië Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 52 328
Skeidsregter: Terje Hauge (Noorweë)
Eto'o   66' Verslag

11 Junie 2002
20:30
  Kameroen 0–2   Duitsland Shizuoka "Ecopa" Stadion, Shizuoka
Toeskouers: 47 085
Skeidsregter: Antonio López Nieto (Spanje)
Verslag   50' Bode
  79' Klose

11 Junie 2002
20:30
  Saoedi-Arabië 0–3   Ierland Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 65 320
Skeidsregter: Falla N'Doye (Senegal)
Verslag   7' Keane
  61' Breen
  87' Duff

Groep FWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Swede 3 1 2 0 4 3 +1 5
  Engeland 3 1 2 0 2 1 +1 5
  Argentinië 3 1 1 1 2 2 ±0 4
  Nigerië 3 0 1 2 1 3 –2 1

2 Junie 2002
14:30
  Argentinië 1–0   Nigerië Kashima Sokkerstadion, Kashima
Toeskouers: 34 050
Skeidsregter: Gilles Veissière (Frankryk)
Batistuta   63' Verslag

2 Junie 2002
18:30
  Engeland 1–1   Swede Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 52 721
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Campbell   24' Verslag   59' Alexandersson

7 Junie 2002
15:30
  Swede 2–1   Nigerië Kobe Wing Stadion, Kobe
Toeskouers: 36 194
Skeidsregter: René Ortubé (Bolivië)
Larsson   35',   63' (straf) Verslag   27' Aghahowa

7 Junie 2002
20:30
  Argentinië 0–1   Engeland Sapporo Dom, Sapporo
Toeskouers: 35 927
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag   44' (straf) Beckham

12 Junie 2002
15:30
  Swede 1–1   Argentinië Miyagi-stadion, Miyagi
Toeskouers: 45 777
Skeidsregter: Ali Bujsaim (Verenigde Arabiese Emirate)
Svensson   59' Verslag   88' Crespo

12 Junie 2002
15:30
  Nigerië 0–0   Engeland Nagai-stadion, Osaka
Toeskouers: 44 684
Skeidsregter: Brian Hall (VSA)
Verslag

Groep GWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Meksiko 3 2 1 0 4 2 +2 7
  Italië 3 1 1 1 4 3 +1 4
  Kroasië 3 1 0 2 2 3 –1 3
  Ecuador 3 1 0 2 2 4 –2 3

3 Junie 2002
15:30
  Kroasië 0–1   Meksiko Niigata-stadion, Niigata
Toeskouers: 32 239
Skeidsregter: Lu Jun (China)
Verslag   60' (straf) Blanco

3 Junie 2002
20:30
  Italië 2–0   Ecuador Sapporo Dom, Sapporo
Toeskouers: 31 081
Skeidsregter: Brian Hall (VSA)
Vieri   7',   27' Verslag

8 Junie 2002
18:00
  Italië 1–2   Kroasië Kashima Sokkerstadion, Kashima
Toeskouers: 36 472
Skeidsregter: Graham Poll (Engeland)
Vieri   55' Verslag   73' Olić
  76' Rapaić

9 Junie 2002
15:30
  Meksiko 2–1   Ecuador Miyagi-stadion, Miyagi
Toeskouers: 45 610
Skeidsregter: Mourad Daami (Tunisië)
Borgetti   28'
Torrado   57'
Verslag   5' Delgado

13 Junie 2002
20:30
  Meksiko 1–1   Italië Ōita-stadion, Ōita
Toeskouers: 39 291
Skeidsregter: Carlos Simon (Brasilië)
Borgetti   34' Verslag   85' Del Piero

13 Junie 2002
20:30
  Ecuador 1–0   Kroasië Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 65 862
Skeidsregter: William Mattus (Costa Rica)
Méndez   48' Verslag

Groep HWysig

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
  Japan 3 2 1 0 5 2 +3 7
  België 3 1 2 0 6 5 +1 5
  Rusland 3 1 0 2 4 4 ±0 3
  Tunisië 3 0 1 2 1 5 –4 1

4 Junie 2002
18:00
  Japan 2–2   België Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 55 256
Skeidsregter: William Mattus (Costa Rica)
Suzuki   59'
Inamoto   67'
Verslag   57' Wilmots
  75' Van Der Heyden

5 Junie 2002
15:30
  Rusland 2–0   Tunisië Kobe Wing Stadion, Kobe
Toeskouers: 30 957
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Titof   59'
Karpin   64' (straf)
Verslag

9 Junie 2002
20:30
  Japan 1–0   Rusland Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 66 108
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Inamoto   51' Verslag

10 Junie 2002
18:00
  Tunisië 1–1   België Ōita-stadion, Ōita
Toeskouers: 52 000
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Bouzaiene   17' Verslag   13' Wilmots

14 Junie 2002
15:30
  Tunisië 0–2   Japan Nagai-stadion, Osaka
Toeskouers: 45 213
Skeidsregter: Gilles Veissière (Frankryk)
Verslag   48' Morishima
  75' Nakata

14 Junie 2002
15:30
  België 3–2   Rusland Shizuoka "Ecopa" Stadion, Shizuoka
Toeskouers: 46 640
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Walem   7'
Sonck   78'
Wilmots   82'
Verslag   52' Beschastnykh
  88' Sychef

UitklopfaseWysig

Agtste eindrondte Kwarteindrondte Halfeindrondte Eindstryd
                           
15 Junie – Seogwipo            
   Duitsland  1
21 Junie – Ulsan
   Paraguay  0  
   Duitsland  1
17 Junie – Jeonju
     Verenigde State  0  
   Meksiko  0
25 Junie – Seoel
   Verenigde State  2  
   Duitsland  1
16 Junie – Suwon
     Suid-Korea  0  
   Spanje  1
(3)
22 Junie – Gwangju
   Ierland  1
(2)
 
   Spanje  0
(3)
18 Junie – Daejeon
     Suid-Korea  0
(5)
 
   Suid-Korea  2
30 Junie – Jokohama
   Italië  1  
   Duitsland  0
15 Junie – Niigata
     Brasilië  2
   Denemarke  0
21 Junie – Shizuoka
   Engeland  3  
   Engeland  1
17 Junie – Kobe
     Brasilië  2  
   Brasilië  2
26 Junie – Saitama
   België  0  
   Brasilië  1
16 Junie – Ōita
     Turkye  0   derde plek
   Swede  1
22 Junie – Osaka 29 Junie – Daegu
   Senegal  2  
   Senegal  0    Suid-Korea  2
18 Junie – Miyagi
     Turkye  1      Turkye  3
   Japan  0
   Turkye  1  

Agtste eindrondteWysig


15 Junie 2002
15:30
  Duitsland 1–0   Paraguay Jeju Wêreldbekerstadion, Jeju
Toeskouers: 25 176
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
Neuville   88' Verslag

15 Junie 2002
20:30
  Denemarke 0–3   Engeland Niigata-stadion, Niigata
Toeskouers: 40 582
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Verslag   5' Ferdinand
  22' Owen
  44' Heskey

16 Junie 2002
15:30
  Swede 1–2 (e.t.)   Senegal Ōita-stadion, Ōita
Toeskouers: 39 747
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Larsson   11' Verslag   37',   104' H. Camara

16 Junie 2002
20:30
  Spanje 1–1 (e.t.)   Ierland Suwon Wêreldbekerstadion, Suwon
Toeskouers: 38 926
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Morientes   8'
Strafskoppe
Hierro  
Baraja  
Juanfran  
Valerón  
Mendieta  
Verslag
Strafskoppe
3–2
  90' (straf) Keane
Strafskoppe
  Keane
  Holland
  Connolly
  Kilbane
  Finnan

17 Junie 2002
15:30
  Meksiko 0–2   Verenigde State Jeonju Wêreldbekerstadion, Jeonju
Toeskouers: 36 380
Skeidsregter: Vítor Melo Pereira (Portugal)
Verslag   8' McBride
  65' Donovan

17 Junie 2002
20:30
  Brasilië 2–0   België Kobe Wing Stadion, Kobe
Toeskouers: 40 440
Skeidsregter: Peter Prendergast (Jamaika)
Rivaldo   67'
Ronaldo   87'
Verslag

18 Junie 2002
15:30
  Japan 0–1   Turkye Miyagi-stadion, Miyagi
Toeskouers: 45 666
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag   12' Ümit D.

18 Junie 2002
20:30
  Suid-Korea 2–1 (e.t.)   Italië Daejeon Wêreldbekerstadion, Daejeon
Toeskouers: 38 588
Skeidsregter: Byron Moreno (Ecuador)
Seol Ki-Hyeon   88'
Ahn Jung-Hwan   117'
Verslag   18' Vieri

KwarteindrondteWysig


21 Junie 2002
15:30
  Engeland 1–2   Brasilië Shizuoka "Ecopa" Stadion, Shizuoka
Toeskouers: 47 436
Skeidsregter: Felipe Ramos (Meksiko)
Owen   23' Verslag   45+2' Rivaldo
  50' Ronaldinho

21 Junie 2002
20:30
  Duitsland 1–0   Verenigde State Ulsan Munsu Sokkerstadion, Ulsan
Toeskouers: 37 337
Skeidsregter: Hugh Dallas (Skotland)
Ballack   39' Verslag

22 Junie 2002
15:30
  Spanje 0–0 (e.t.)   Suid-Korea Gwangju Wêreldbekerstadion, Gwangju
Toeskouers: 42 114
Skeidsregter: Gamal Al-Ghandour (Egipte)
Strafskoppe
Hierro  
Baraja  
Xavi  
Joaquín  
Verslag
Strafskoppe
3–5
Strafskoppe
  Hwang Sun-Hong
  Park Ji-Sung
  Seol Ki-Hyeon
  Ahn Jung-Hwan
  Hong Myung-Bo

22 Junie 2002
20:30
  Senegal 0–1 (e.t.)   Turkye Nagai-stadion, Osaka
Toeskouers: 44 233
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Verslag   94' İlhan

HalfeindrondteWysig


25 Junie 2002
20:30
  Duitsland 1–0   Suid-Korea Seoel Wêreldbekerstadion, Seoel
Toeskouers: 66 256
Skeidsregter: Urs Meier (Switserland)
Ballack   75' Verslag

26 Junie 2002
20:30
  Brasilië 1–0   Turkye Saitama-stadion, Saitama
Toeskouers: 61 058
Skeidsregter: Kim Milton Nielsen (Denemarke)
Ronaldo   49' Verslag

Klein finale (vir die derde plek)Wysig


29 Junie 2002
20:00
  Suid-Korea 2–3   Turkye Daegu Wêreldbekerstadion, Daegu
Toeskouers: 63 483
Skeidsregter: Saad Mane (Koeweit)
Lee Eul-Yong   9'
Song Chong-Gug   90+3'
Verslag   1' Hakan Ş.
  13',   32' İlhan

EindstrydWysig


30 Junie 2002
20:00
  Duitsland 0–2   Brasilië Internasionale Stadion Jokohama, Jokohama
Toeskouers: 69 029
Skeidsregter: Pierluigi Collina (Italië)
Verslag   67',   79' Ronaldo
2002 Wêreldkampioen
  Brasilië

FIFA se ranglysWysig

Na die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 het FIFA 'n verslag gepubliseer waarin al die deelnemende spanne geranglys is volgens vordering in die kompetisie, algehele resultate en kwaliteit van die meedinger.[3][4] Die ranglys vir die 2002-toernooi is soos gevolg:

 
Deelnemende spanne volgens ranglys:

   Kampioen

   Tweede plek

   Derde plek

   Vierde plek

   Kwarteindrondte

   Agtste eindrondte

   Groepuitdunne

   Geen deelname

     Gasheerlande Japan en Suid-Korea
Rang Span Groepe Wed Wen Gel Ver DV DT +/– Pnt
1   Brasilië C 7 7 0 0 18 4 +14 21
2   Duitsland E 7 5 1 1 14 3 +11 16
3   Turkye C 7 4 1 2 10 6 +4 13
4   Suid-Korea D 7 3 2 2 8 6 +2 11
In die kwarteindrondte uitgeskakel
5   Spanje B 5 3 2 0 10 5 +5 11
6   Engeland F 5 2 2 1 6 3 +3 8
7   Senegal A 5 2 2 1 7 6 +1 8
8   Verenigde State D 5 2 1 2 7 7 ±0 7
In die agtste eindrondte uitgeskakel
9   Japan H 4 2 1 1 5 3 +2 7
10   Denemarke A 4 2 1 1 5 5 ±0 7
11   Meksiko G 4 2 1 1 4 4 ±0 7
12   Ierland E 4 1 3 0 6 3 +3 6
13   Swede F 4 1 2 1 5 5 ±0 5
14   België H 4 1 2 1 6 7 −1 5
15   Italië G 4 1 1 2 5 5 ±0 4
16   Paraguay B 4 1 1 2 6 7 −1 4
In die groepfase uitgeskakel
17   Suid-Afrika B 3 1 1 1 5 5 ±0 4
18   Argentinië F 3 1 1 1 2 2 ±0 4
19   Costa Rica C 3 1 1 1 5 6 −1 4
20   Kameroen E 3 1 1 1 2 3 −1 4
21   Portugal D 3 1 0 2 6 4 +2 3
22   Rusland H 3 1 0 2 4 4 ±0 3
23   Kroasië G 3 1 0 2 2 3 −1 3
24   Ecuador G 3 1 0 2 2 4 −2 3
25   Pole D 3 1 0 2 3 7 −4 3
26   Uruguay A 3 0 2 1 4 5 −1 2
27   Nigerië F 3 0 1 2 1 3 −2 1
28   Frankryk A 3 0 1 2 0 3 −3 1
29   Tunisië H 3 0 1 2 1 5 −4 1
30   Slowenië B 3 0 0 3 2 7 −5 0
31   Volksrepubliek China C 3 0 0 3 0 9 −9 0
32   Saoedi-Arabië E 3 0 0 3 0 12 −12 0

VerwysingsWysig

  1. (en) "FIFA World Cup™ host announcement decision" (PDF). FIFA. Besoek op 14 Julie 2018.
  2. (en) "History of the FIFA World Cup™ preliminary competition (by year)" (PDF). FIFA. November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 Oktober 2013.
  3. (en) "page 45" (PDF). Besoek op 14 Julie 2018.
  4. (en) "FIFA World Cup: Milestones, facts & figures. Statistical Kit 7" (PDF). FIFA. 26 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Mei 2013.

Verdere leesstofWysig

Eksterne skakelsWysig